Kortverhale

Oop toe is ’n kortverhaalbundel. Dit is in 1990 deur HAUM-Literêr uitgegee.

VERSAMELBUNDELS

BLOUDRUK erotiese verhale is in 1995 deur JP van der Walt en seun uitgegee. Die samesteller is Tom Gouws. De Waal publiseer Die man staan op hierin.

Drif is in 1996 deur JP van der Walt en Seun uitgegee. De Waal se verhaal Amper ’n njippits-fokkerij verskyn hierin.

Dogters van Afrika is in 1977 deur Tafelberg-Uitgewers uitgegee. De Waal se verhaal Juffrou Blinkoë veskyn hierin.

In 1998 publiseer Prometheus Amsterdam Dochters van Afrika. Saamgestel en ingelei deur Riana Scheepers en vertaal deur Riet de Jong-Goosens. De Waal se verhaal Juffrouw Glansoog verskyn daarin.

 

In 1996 publiseer Kagiso INDABA Verhale vir bespreking.

De Waal se verhaal Meganika van die liefde verskyn daarin.

 

 

In 1999 publiseer Human & Rousseau Liefde loop ver met De Waal se verhaal Van voor af.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: