Jeugromans

Party van die jeugromans wat De Waal geskryf het, is voorgeskryf vir skole. Mieg se kort en lang middag het die meeste aandag geniet.

Dit is die verhaal van ’n jong seun, Mieg, wat ’n vrou help om haar inkopies huis toe te dra. Daar begin ’n avontuur deur tyd wat Mieg op plekke beland wat wissel van ’n Afrika voor die Europeërs hier aangekom het tot ’n kolonie op die maan.

Mieg beleef hierdie episodes oor tydperke van maande. As hy weer in die huis van die vrou terugkom, besef hy dat daar net ’n middag verstryk het. Dit was ’n baie lang middag en ook ’n kort een!

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: