Oeuvre

Die werk van De Waal Venter

De Waal Venter’s literary oeuvre


This information site is in two languages, English and Afrikaans, as I work in both.

Hierdie inligtingsbron is in twee tale, Afrikaans en Engels, aangesien ek in albei werk.

De Waal en Erla 2009

In November 2013 verskyn die “Piekfyn Afrikaans Leesboek” waarin De Waal se radiodrama ” Die werklike Buys Buys” opgeneem is. Dit is uitgegee deur Best Books, ‘n druknaam van NB-Uitgewers.

Die uitgewer sê: “Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase.”

LitNet publiseer in Maart 2012 “Woordalbum” van De Waal Venter. Dit is ‘n samevatting van sy oeuvre tot op datum.

Versindaba publiseer in Maart 2012 ‘n artikel en gedigte van De Waal.


In July 2009 De Waal was Guest Poet on Poets.org. Click here to read about it.

In December 2010 De Waal published his latest poetry book Entangling states of mind. You can find our more about it by clicking on this link.


Here you can read De Waal’s Latest poems

Advertisements